Pretoria Voedsel Kooperasie

Pretoria Voedsel Kooperasie

Website for the Pretoria Food Cooperative/ Webtuiste vir die Pretoria voedsel kooperasie

Main page

We are re-doing our website.  This will take a few days.  Please be patient and visit us again soon.


My Diary

Welkom by die Pretoria Voedsel kooperasie

Welkom by die Pretoria Voedsel kooperasie

Baie welkom by die Pretoria voedsel kooperasie se webtuiste.  Ons hoop dat u soos ons die kooperatiewe manier van doen sal geniet en ten volle gebruik sal maak van al ons voordele.  Ons sal u graag op hoogte hou van alles wat ons doen en beplan.  Ons wil graag hierdie webtuiste ook ‘n gereelde kuierplek maak vir ons lede.  Daarom gaan ons poog om al meer nuus, resepte, inligting oor groente, vrugte en kos hier te plaas.

Onthou dat ons ‘n kooperasie is.  ‘n Organisasie wat aan sy lede behoort.  Ons maak staat op ons lede se bydrae deur van die fantastiese mandjies te bestel maar ook u insette te gee om die kooperasie te verbeter en sterker te maak.  Stuur gerus nuus, wenke, inligting, resepte en goeie wense na die webmeester.  Ons plaas dit graag en sorg so vir mekaar.