Welkom by die Pretoria Voedsel kooperasie

Baie welkom by die Pretoria voedsel kooperasie se webtuiste.  Ons hoop dat u soos ons die kooperatiewe manier van doen sal geniet en ten volle gebruik sal maak van al ons voordele.  Ons sal u graag op hoogte hou van alles wat ons doen en beplan.  Ons wil graag hierdie webtuiste ook ‘n gereelde kuierplek […]