DIE KOOPERASIE SE VERSKAFFERS

Pretoria Voedsel Koöperasie is toegewyd daaraan om eerstens die boere in ons onmiddelike omgewing by te staan om hul produkte direk aan gebruikers te kan verskaf.  Daarna sal eers oorweging geskenk word aan boere wat nie deel vorm van ons gemeenskap nie.  Die doelwitte waarna die koöperasie strewe in hierdie verband is;

  1. Om aan kleiner boere in ons onmiddelike omgewing ‘n mark te verskaf vir hul produkte waarop hulle kan staatmaak.  Op hierdie manier word werk geskep in ons gemeenskap.
  2. Om hoë-kwaliteit van produk te verseker vir ons lede.  Baie van ons lede dring aan op organies gekweekte groente en vrugte en sal ons waar moontlik in hul behoefte probeer voorsien.
  3. Ons wil ook graag werksgeleenthede skep in die plaaslike gemeenskap, daarom sal die produkte van tuisnywerhede, klein ondernemings en verwerkingsaanlegte ook aan lede aangebied word.

Kom besoek gerus hierdie afdeling van die webblad gereeld om meer te lees oor ons verskaffers.  Ons sal poog om hulle u vriende te maak en nie net onbekende verskaffers nie.

THE CO-OP’S SUPPLIERS

The Pretoria Food co-op is firstly dedicated to help the farmers in our immediate proximity and have their produce delivered directly to you, the member/consumer.  Only thereafter shall we pay attention to those farmers that are not part of our immediate sphere of activity. The goals that the co-op is striving for are: